Anton Goosen - Hitte Van Die Teerpad: Songs van die Liedjieboer (signed)

  • R 120.00
    Unit Price per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Only 2 left!

Hierdie bundel is 'n keur uit Anton se liedjies; (hi)stories en 'his stories', fabels en feite.Goosen se musiekloopbaan strek reeds oor 25 jaar: 15 albums, 2 SARIE-toekennings, 2 SAMA-toekennings en 'n Geraas-toekenning (2002) vir sy bydrae tot Afrikaanse musiek. Sy werk word gekenmerk deur reisverhale (Liedjieboer), kulturele ontwaking (Lappiesland) en stedelike beskouings (City/Stad). 'In hierdie bundel is 'n stuk landsgeskiedenis opgeteken.

We Also Recommend